Pierre Jordaan – Traveling with friends – August 2013

Vyster gradering by TravelGround.com
Fantasties! Dit het ons tuis laat voel en Henda, jy is puik! As ons weer in die rigting kom sal ons beslis weer by julle kom kuier. Dit was vir ons aangenaam om daar te kon oornag het. Ons sal ons vriende almal van julle laat weet.