Grotto Manufact Cape Town – January 2013

Meneer en Mevrou, Baie dankie vir die heerlike verblyf die afgelope paar weke. Dankie vir gasvryheid, die skoon huise en heerlike druiwe. As ons weer in die omgewing werk gaan ons beslis by u tuisgaan. Die hele Grotto-span se weer BAIE DANKIE!!!